top of page

Willem Botha - Make-up masterclass - 20 Jul

240720B
R550.00
In stock
1
Product Details
Willem Botha Make-Up Masterclass
Kom kuier saam vir 'n Willem Botha Make-Up Masterclass in Brackenfell. Dis die eerste keer dat Willem 'n draai by Heroes kom maak met hierdie gewilde klas.
Kom kuier saam vir 'n onvergeetlike oggend van musiek, grimeerwenke en lekker kuier!
Willem Botha Beauty is ook daar met hul volle reeks produkte vir jou om te toets en jouself te bederf.
Twee kaartjieopsies beskikbaar:
Normale Kaartjie sluit in:
Verwelkomingsdrankie
Bottel Water
Ligte versnaperinge
VIP Kaartjie sluit in:
dieselfde as die Normale Kaartjie PLUS
Sitplek by 'n tafel in voorste deel van die venue
1 x bottel wyn per tafel
1 x Willem Botha Beauty Lip Strobe (Luscious) ter waarde van R280
10% afslag op enige 2 x Willem Botha Beauty produkte op die dag
Kontantkroeg sal beskikbaar wees.

LET ASB: die gratis produk in die geskenk pak kan nie omgeruil word nie.

Save this product for later
bottom of page