top of page

NUWEJAAR PARTY - 31 DEC

231231P
R250.00
In stock
1
Product Details

Kom sluit 2023 af met 'n lekker partytjie by Heroes!

Juan Boucher en Corné Louw gaan die partytjie aan die gang hou tot in die nuwe jaar in!

Kaartjies sluit 'n verwelkomingsdrankie en 'n gratis bulrit in.

Daar sal ook baie lekker spesiale aanbiedinge op kos en drank wees.

Daar is net twee afdelings 120 Diamant sitplekke en 160 Platinum sitplekke.

Soos gewoonlik word kaartjies wat onder dieselfde naam bespreek word almal by een tafel gesit.

Jy hoef ook geen bewys saam te bring nie, almal wat kaartjies gekoop het se naam sal op die gastelys verskyn.

Kinders onder 18 word toegelaat, maar hulle sal gewone prys per kaartjie betaal.

Deure maak reeds 18:00 oop so maak kom lekker vroeg, bestel vroegtydig jou kos en kuier lekker verder, want die kombuis maak 20:30 toe.


Save this product for later
bottom of page