top of page

MY BOKHART HEROES RUGBYPARK
VLOERPLAN
ALGEMENE INLIGTING
- Wat sluit jou kaartjie alles in?
- ‘n Vertoning deur ‘n top Afrikaanse kunstenaar
- Groot skerms oral om die rugby te kyk
- Fantastiese drank promosies heeldag lank (Devil’s Peak, Jose Cuervo, Wellington, Red Bull en baie meer)
- Groot pryse elke dag heeldag lank
- Gratis “Lawn games” met NOG pryse
- Whiskey & Cigar "Lounge"
- Six Gun Grill Hampers
- Jose Cuervo Pryse
- Devil’s Peak “kegs” en ‘n Devil’s Peak Yskas
- Springbok Rugbytruie
- en nog baie meer
Baie pryse vir “Best dressed” in jou span se kleredrag wat jy ondersteun vir die dag.
Wat moet ek nog weet?
- Die kaartjies wat jy koop gee vir jou ‘n bespreekte tafel vir die aantal kaartjies wat jy gekoop het en kaartjies wat deur dieselfde persoon op verskillende tye gekoop word vir dieselfde dag, sal bymekaar gevoeg word onder een tafel.
- Daar sal ook ‘n “merch” stalletjie tydens die hele Rugbypark wees waar jy t-hemde, keppies, ens. sal kan aankoop.
- Almal sing Nkosi Sikelel’ iAfrika saam wanneer die Bokke speel…staande, met jou hand op jou bors!
- Bring jou mooiste glimlag, want daar is baie plek vir selfies en groepfotos…met pryse ens.
bottom of page