top of page

Manne Ontbyt - 6 Jul

C240706B
R150.00
In stock
1
Product Details

MANNE ONTBYT - SATERDAG 6 JULIE - CUPPANOTES

TGK (Tygerberg Gesinskerk) bied aan:

Saterdag 6 Julie kan die manne 'n heerlike ontbyt geniet by Cuppanotes.

Andrew de Vries (Koelenhof Wynkelder) gaan sy getuienis met die manne deel.

Deure open 7:30 en verrigtinge begin om 8:00 en hou aan tot 11:00

Vir verdere inligting, stuur gerus 'n epos na:

cobusduplessis50@gmail.com

Sien jou daar

Save this product for later
bottom of page