HOME
SHOWS
OUR MENU
ABOUT US
CONTACT
PROGRAM
GALLERY
TICKETS
More...
KERSFEES BY HEROES
Kom geniet 'n heerlike Kersete by Heroes, Sondag 24 Desember.
Deure maak 12:00 oop
Kaartjieprys sluit die volgende in en kinders moet ook 'n kaartjie bespreek:
- Vertoning deur: Annie Curtin
- Verwelkomingsdrankie van Van Loveren Wyne
- Geskenk van Van Loveren Wyne
- Kersfees klappers
Die gewone Heroes Spyskaart sal beskikbaar wees.
Alle kaartjies wat onder dieselfde naam/epos adres gekoop is, sal outomaties saamgesit word aan een tafel.
Indien jy by vriende of familie wil sit wat onder 'n ander naam gekoop het, stuur asb 'n epos na heroes@bokradio.co.za