top of page

Groet die Grotman 2 - 4 Jun

R200.00
AREAS
120 available
Product Details

Hieronder is die nuwe vloerplan wat "voor" , "kant" en "agter" aandui. Let asb hierop wanneer jy jou keuse maak.

Kaartjies sal onder GEEN omstandighede tussen areas uitgeruil word nie.

Die "kant" area bestaan hoofsaaklik uit geboude langtafels en nie losstaande tafels nie.

Vir enige navrae stuur 'n epos na: heroes@bokradio.co.za

Share this product with your friends
Groet die Grotman 2 - 4 Jun
bottom of page