4 Bal koste sluit in: Fooie vir die dag, goodie bag, halfway house snack, gholfhemp en ete tydens prysuitdeling
Vul asb 4 spelers se name en hempgrootte in by "customer comment" wanneer betaling gedoen word.
4 Bal koste SLUIT NIE ‘n gholfkarretjie in nie. Alle gholfkarretjies is vir u eie rekening en MOET per epos bespreek word by Andries (operations@bellvillegolf.co.za).